Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

4/23/2016

#suidoosterfees Herman Lensing: Dis nog 'n voorskoot

‘n Boekbekendstelling en gesellige kuier.

Hy is bekend vir sy eenvoudige kookstyl wat maand na maand op Sarie se bladsye pryk.

Ná sy trefferboek Voorskoot is Herman Lensing terug met sy tweede boek.

Die boek neem jou op ’n kosreis deur 10 bestanddele wat hy glo sy lewe verander het. Van eenvoudige bestanddele soos uie, lam en meer luuks soos sjokolade.

Kom ervaar ‘n kykie in die lewe van Herman Lensing.

Met Herman Lensing

Genre: Kookkuns
Ouderdomsbeperking: Geen
Plek: District 6 Museum Homecoming Centre, Kaapstad
Kaartjies: R40
Datum: Donderdag 28 April 19:00-20:00

Suidoosterfees 2016

Herman Lensing: Dis nog 'n voorskoot,
Roekeloos,
23 April 2016. 2

No comments :

Post a Comment