Koop ’n klein, jong, groen kool vir hierdie slaai.
Verwyder enige verlepte blare en sny die kool in kwarte.
Blansjeer die vier stukke kool in kokende soutwater vir 12 minute.
Dreineer die kool en laat afkoel.
Sny dan die stukke kool in fyn repies.
Meng dit met ’n Franse slaaisous en fyngekapte kruie en/og fyngekapte stingeluie.
Die Volledige Afrikaanse Gids tot Kookkuns met resepte en definisies. Suid-Afrikaanse resepte in Afrikaans, klassieke resepte in Afrikaans, alle resepte in Afrikaans.
Soek vir 'n resep
Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.
Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes
4/17/2016
Subscribe to:
Post Comments
(
Atom
)
No comments :
Post a Comment