Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

4/18/2016

#suidoosterfees Mustaq Brey

Mustaq Brey is ‘n multidimensionele persoonlikheid: ‘n man van menige talente. Hy dra vele hoede as ‘n gesinsman, geoktrooieerde rekenmeester, besigheidsman, filantroop, adviseur en kulinêre entoesias.

In hierdie aanbieding vertel Brey meer oor sy lewe, die groot Brey-huishouding, asook sy interaksie met uiteenlopende mense. Kom loer in en kry ‘n kreatiewe kykie in sy lewe en hoe hy ontwikkel het tot waar hy vandag is.

Kry sommer die boek terwyl jy aan sy kos smul.

Genre: Kookkuns
Ouderdomsbeperking: Geen
Plek: District 6 Museum Homecoming Centre, Kaapstad
Kaartjies: R40
Datum: Vrydag 29 April 15:30 – 17:00

Suidoosterfees 2016

Mustaq Brey,
Roekeloos,
18 April 2016. 2

No comments :

Post a Comment