Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes


5/05/2016

Mosterd-smeer

Hierdie mosterd-smeer word gebruik op ’n southappie. Meng gewoon die volgende bestanddele:

30 mℓ mosterd
30 mℓ fyn appelkooskonfyt
15 mℓ suiker
45 mℓ asyn
Sout en peper



Stuur jou resepte na con@qvrp.net. Foto's van die resepte is ook welkom.

No comments :

Post a comment