Meng 250 mℓ appelbier (cider) met 250 mℓ lager. Wanneer die bier in die glas is gooi jy 30 mℓ swartbessie stroop (blackcurrant cordial) by.
Hierdie klassieke mengeldrankie word ook genoem snakebite and black of diesel.
(foto Noirin Shirley)
Die Volledige Afrikaanse Gids tot Kookkuns met resepte en definisies. Suid-Afrikaanse resepte in Afrikaans, klassieke resepte in Afrikaans, alle resepte in Afrikaans.
Soek vir 'n resep
Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.
Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes
No comments :
Post a Comment