Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

11/25/2016

Die klassieke wodka martini / Classic Vodka Martini

Neem een ontpitte groen olyf en spoel dit af met water. Droog af.
Plaas dit in ’n martini-glas en gooi 15 mℓ droë vermouth by. Swaai die glas effens sodat die vermouth die oppervlakte van die glas bedek.

Gooi 45 mℓ wodka by 250 mℓ ys in ’n cocktail shaker en skud goed. Dreineer dan die wodka in die glas.

(foto: Kyle May)

No comments :

Post a Comment