Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

11/24/2016

Suid-Afrika se beste restaurante in 2016

Suid-Afrika se beste 10 restaurante is onlangs aangewys in die 2016 Eat Out Mercedes-Benz Restaurant-toekennings.

Nege van die 10 is in of om Kaapstad - Franschhoek spog met drie. Net Restaurant Mosaic in Elandsfontein, Pretoria is buite die Wes-Kaap.

The Test Kitchen van Luke-Dale Roberts in Woodstock is vir die vyfde jaar in ’n ry aangewys as die beste restaurant. Sjef van die jaar is Gregory Czarnecki van The Restaurant by Waterkloof Wyne in Somerset-Wes.

Hier is die 10:

1. The Test Kitchen, Woodstock, Kaapstad
2. La Colombe, Constantia, Kaapstad
3. The Restaurant, Somerset-Wes
4. The Tasting Room, Franschhoek
5. Restaurant Mosaic, Elandsfontein, Pretoria
6. Overture, Stellenbosch
7. Greenhouse, Constantia, Kaapstad
8. The Kitchen, Franschhoek
9. Foliage, Franschhoek
10. Camphors, Somerset-Wes


Luke Dale Roberts in die kombuis. (foto: The Test Kitchen)

No comments :

Post a Comment