Die Koekiefles is ’n versameling van meer as 90 resepte vir koekies en beskuit wat spesiaal vir die tuisbakker saamgestel is.
Die resepte is getoets en geskik vir enigiemand wat nie kan wag om hul koekieflesse en -blikke vol te maak nie.
Die resepte is gebruikersvriendelik en glad nie ingewikkeld nie – enige iemand kan dus die koekies bak, nie net ervare bakkers nie.
Die Koekiefles herinner aan die dae toe ‘koekiebak’ terapeuties en ’n belangrike deel van die lewe was.
Die koekiefles / Lisa Clark -- Penguin Random House South Africa, Augustus 2016; sagteband. -- ISBN 9781432306649
Die Koekiefles,
Bettie Blom,
30 November 2016.

No comments :
Post a Comment