Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

11/29/2016

Salm met ’n sesamkors / Salmon with a sesame crust

Die bestanddele is genoeg vir sowat 900 g salm, wat 4 mense behoort te bedien.

30 mℓ sesamsaad
5 mℓ koljandersaad
5 mℓ swart peperkorrels
15 mℓ olie

Plaas die saad in ’n ’n sterk plastieksak en breek met ’n roller.
Bedek die een kant van die vis met die saad.

Verhit die olie in ’n pan en kook die vis op die saad-kant vir 1 minuut.
Draai dit om en kook aan die ander kant tot gaar.

No comments :

Post a Comment