Loading

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes


4/26/2017

Mielie omelet / Corn omelette

Klits twee eiers saam met ’n vurk en geur dit met sout en peper.
Gooi hierby ’n halwe blikkie suikermielies en meng goed.

Smelt 2 teelepels botter in ’n pan en braai die omelet tot ligbruin onder en net geset aan die bokant.

Vou om en bedien dadelik.


Stuur jou resepte na con@qvrp.net. Foto's van die resepte is ook welkom.

No comments :

Post a comment