Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

8/10/2017

Deeg

Die enigste boek oor deeg wat jy ooit nodig sal kry.

Alle soorte deeg om terte of pasteie te maak word bespreek – broskors-, blaarkors, skilferkors, warmwaterkors, fillo- en strudeldeeg, ook die gewilde Marokkaanse ouarkadeeg.

’n Besonderse boek wat al die kunsies van deeg fynkam; bestanddele, toerusting, basiese beginsels en puik resepte.

Algemene foute wat by deeg kan voorkom en die oorsake word ook gedek.

En om die terte of pasteie te laat pronk gee Theresa wonderlike aanwysings hoe om dit te versier.

Deeg -- Human & Rousseau, 1 Junie 2017; 192 p. ; sagteband. -- ISBN 9780798172714


Deeg,
Bettie Blom,
9 Augustus 2017.

3

No comments :

Post a Comment