Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

8/09/2017

Kook saam Kaaps haal kortlys

Kook saam Kaaps deur tannie Koelsoem Kamalie en tannie Flori Schrikker. Die boek het pas die kortlys gehaal van die Nielsen Booksellers Choice Award vir 2017.

In 2016 wen Kook saam Kaaps ’n WoordTROfee as die beste verkoper in die lewenstylkategorie tydens die US Woordfees. Later in 2016 kondig die jurie van die Gourmand World Cookbook Awards aan dat Kook saam Kaaps, deur Koelsoem Kamalie en Flori Schrikker, die Nasionale Wenner is in die kategorie Beste Plaaslike Cuisine. Edouard Cointreau, die president van die jurie en die stigter van die Gourmand World Cookbook Awards, sê in sy commendatio: “This is a book with magic, bringing back local recipes which are family secrets from grannies in the Cape Town area.” Hulle TV-reeks, Flori en Koelsoem se kosse wat op Via uitgesaai word, is in 2017 bekroon met ’n AKTV-Mediaveertjie. Die tweede reeks begin binnekort.


No comments :

Post a Comment