Ham word hier as voorbeeld gebruik, maar jy kan verskeie soorte vleis gebruik, soos byvoorbeeld hoender, polonie, sult, tong, ens.
250 mℓ fyngekapte ham
250 mℓ sagte botter
Peper, sout en mosterd vir geur
Meng alles deeglik saam en plaas in die yskas.
Die Volledige Afrikaanse Gids tot Kookkuns met resepte en definisies. Suid-Afrikaanse resepte in Afrikaans, klassieke resepte in Afrikaans, alle resepte in Afrikaans.
Soek vir 'n resep
Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.
Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes
No comments :
Post a Comment