Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

2/08/2018

Mielies met uie en boontjies

Smoor gekapte uie, fyngekapte, vars pietersielie en ’n knypie sout en peper in ’n knoets botter.
Roer gekookte boontjies en mielies by en laat dit stadig stowe tot alles gaar, sag en deur warm is.

Opsie: Roer gevriesde ertjies teen die einde by; en rissies vir ekstra byt.

No comments :

Post a Comment