Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

11/26/2018

Die Edik van Nantes Kookboek

Die Edik van Nantes Kookboek is veel meer as net 'n versameling resepte.

Dis die getuienis van 'n vier-jaar-avontuur, van die vreugde van twee broers en die geskiedenis van 'n familie, 'n portefeulje van fotografie, 'n dossier van kuns en ontwerp, 'n dokument van skoonheid en 'n liefdesbrief aan 'n ongewone stad!

Die Edik van Nantes Kookboek / Erik Le Roux & Nataniël -- Human & Rousseau, 15 November 2018; 224 p. ; sagteband. -- ISBN 9780798177320



Die Edik van Nantes Kookboek,
Bettie Blom,
26 November 2018.

2.5


No comments :

Post a Comment