Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes


12/24/2018

Vinnige sjokoladepoeding

Plaas ’n ⅓ koppie sagte botter, ½ koppie suiker, ½ koppie bruismeel, 3 eiers en ¼ koppie kakaopoeier in ’n voedselverwerker en pols dit vinnig saam.
Roer 1 koppie kookwater by, skep dit in ’n 10 cm bakkie en mikrogolf vir 4 minute op hoog.

Sit voor saam met roomys.

No comments :

Post a comment