Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

2/19/2019

Duinhuis

In Duinhuis nooi Isabella Niehaus jou uit om te kom aansit om die Langtafel op die Duin.

Kom vind uit waar haar kosfilosofie vandaan kom, wie haar manier van kook beïnvloed het en leer die mense ken wat haar kosloopbaan rigting gegee het. Die kookboek sluit haar uiters bekende Duinmossels en -oesters, en menige geregte uit haar reise soos Spaanse platbrood, tarte tatin en coq au vin in.

Met bydraes deur bekendes in koskringe soos Reuben Riffel, Louis Jansen van Vuuren en Hardy Botha, Carmen Niehaus, Nina Timm en Karen Hart asook hartsvriende.

Duinhuis / Isabella Niehaus -- Human & Rousseau, 1 Februarie 2019; 224 p. ; sagteband. -- ISBN 9780798174350



Duinhuis,
Bettie Blom,
19 Februarie 2019.

2.5


No comments :

Post a Comment