Loading

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes


4/04/2019

Hamsmeersel / Ham Spread

1 koppie gemaalde ham
2 hardgekookte eiers, fyngedruk
Sout en peper na smaak
’n paar kappertjiesade, fyngedruk
Vars pietersielie, fyngekap
Mayonnaise

Meng al die bestanddele saam en geur na smaak.

No comments :

Post a comment