Maak fynaartappels, maar voeg ’n eier of twee by.
Vorm hulle in ’n klein bakkie soos ’n piramide. Sny die piramide vol klein kepies.
Rasper parmesaan oor die piramide en stip met druppels warm botter.
Bak in ’n warm oond tot dit begin verkleur.
Die Volledige Afrikaanse Gids tot Kookkuns met resepte en definisies. Suid-Afrikaanse resepte in Afrikaans, klassieke resepte in Afrikaans, alle resepte in Afrikaans.
Soek vir 'n resep
Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.
Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

8/21/2019
Aartappels met parmesaan / Gebackene Kartoffeln Mit Parmesan / Potatoes Baked with Parmesan
Sleutelwoorde:
Duits
,
Groente
,
Vegetaries
Subscribe to:
Post Comments
(
Atom
)
No comments :
Post a Comment