Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

5/15/2020

Brandewynbotter

125 g botter, saggemaak
45 mℓ brandewyn
30 mℓ bruinsuiker

Meng al die bestanddele.
Rol die botter toe in waspapier en hou in die yskas tot jy dit benodig.


No comments :

Post a Comment