Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

6/10/2020

Karamelpoeding / Caramel Pudding

1 blik karamel (kondensmelk)
1 blik Ideal melk, oornag in die yskas gehou
2 pakkies suurlemoenjellie
1 teelepel gelatien
3 koppies kookwater
5 mℓ vanieljegeursel

Maak die jellie aan met kookwater. Laat dit effens afkoel en effens stol.

Klits die jellie en kondensmelk saam tot glad.

Klits die Ideal melk styf en voeg die jelliemengsel by.
Voeg die vanielje by en roer dit goed deur. Plaas in die yskas.

No comments :

Post a Comment