Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

7/29/2020

Gekookte preie / Boiled Leeks

Gebruik net die wit punte van die preie vir die resep. Sny die wortels af en bind die preie in bondeltjies.
Kook in kookwater met ’n bietjie sout tot sag.
Bedien met ’n botter- of Béchamel-sous.

No comments :

Post a Comment