Die O-afdeling van ons A tot Z Verklarende Woordeboek vir Kookkuns is voltooi.
Daar is inskrywings van A tot Z en die lys word deurlopend bygewerk. A tot O is voorlopig voltooi.
O begin met oblaat, offerbrood wat by die misoffer en die Heilige Kommunie van die Rooms-Katolieke Kerk bedien word. Dit is ook bekend as hostie of misbrood.
Die O-afdeling eindig met ouvrou-onder-die-kombers, die Engelse toad-in-the-hole. Dit is ’n stuk vleis wat in Yorkshire-poedingbeslag gebak is.
Dit is een van die mees volledigste woordelyste van sy soort in Afrikaans. Die lys bevat ook relevante kookkuns terme uit Frans, Duits, Italiaans, Spaans, Latyn en ander tale. P sal binnekort voltooi wees.
Die Volledige Afrikaanse Gids tot Kookkuns met resepte en definisies. Suid-Afrikaanse resepte in Afrikaans, klassieke resepte in Afrikaans, alle resepte in Afrikaans.
Soek vir 'n resep
Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.
Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes
No comments :
Post a Comment