Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

4/07/2021

Gestoofde preie / Braised leeks

Jy het gekookte preie nodig. Laat dit goed dreineer.

Plaas nou die preie in ’n kastrol met ’n klont botter en ’n bietjie meel. Strooi bietjie sout en peper oor en stowe.


No comments :

Post a Comment