Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

8/25/2021

Geroosterde snoek

Marineer die snoek vir 3 uur lank in witwyn.

Plaas dit in ’n oondskottel en stip met botter.
Strooi smaakmiddels oor.
Oondrooster die vis aan een kant. Draai om en stip met nog botter. Plaas terug onder die oondrooster.

Skep die snoek versigtig op ’n warm opdienbord en gooi die oondskottel se vloeistof oor die vis.

No comments :

Post a Comment