Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

9/01/2021

Visaftreksel / Fish Stock

Ongeveer 1 kg afvalstukkies vis
1 ui, in skywe gesny
Paar takkies pietersielie
1 lourierblaar
Sout na smaak
1 wortel, in stukke gesny
6 swartpeperkorrels
150 mℓ witwyn
1 liter water
Gooi al die bestanddele in ’n pot en prut vir 45 minute.

Gooi deur ’n sif en behou die aftreksel.

No comments :

Post a Comment