4 gerookte forelle, skoongemaak en die vleis fyngestamp saam met 6 eetlepels room en 2 eetlepels olyfolie.
Geur die mengsel met die sap van ’n ½ suurlemoen, sout en varsgemaalde swartpeper.
Skep die mengsel op wit roosterbrood waarop botter gesmeer is.
Garneer met fyngekapte pietersielie.
Die Volledige Afrikaanse Gids tot Kookkuns met resepte en definisies. Suid-Afrikaanse resepte in Afrikaans, klassieke resepte in Afrikaans, alle resepte in Afrikaans.
Soek vir 'n resep
Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.
Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes
1/26/2022
Subscribe to:
Post Comments
(
Atom
)
No comments :
Post a Comment