Skil die rape af en gooi in ’n mengsel van asyn en water.
Droog die rape af voor jy hulle in kookwater plaas saam met ’n bietjie sout en ’n skeut asyn.
Laat die rape droog drup.
Voor jy die rape bedien maak jy dit warm deur dit te braai in botter met sout en peper.
Die Volledige Afrikaanse Gids tot Kookkuns met resepte en definisies. Suid-Afrikaanse resepte in Afrikaans, klassieke resepte in Afrikaans, alle resepte in Afrikaans.
Soek vir 'n resep
Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.
Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes
No comments :
Post a Comment