Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes


2/23/2022

Sjokoladevla / Chocolate Custard

170 mℓ room
420 mℓ melk
150 g donkersjokolade, fyngekap
90 g eiergele
80 g suiker

Verhit die room en melk saam tot kookpunt. Verwyder van die hitte.
Voeg die sjokolade by en roer tot glad.

Klits die eiergeel en suiker saam tot lig en romerig.
Gooi die sjokolademengsel bo-oor die eiergeel.
Klits tot dit ’n gladde mengsel vorm.
Plaas terug op die hitte vir 1 minuut – roer aanhoudend.

Verwyder van die hitte en laat afkoel.

Giet die vla in die houers waarin jy dit gaan bedien en laat dit in die yskas stol.

No comments :

Post a Comment