Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

3/23/2022

Gebakte patats

Gebruik middelslag borriepatats. Was die patats en vryf bietjie botter oor hulle.
Verhit die oond tot by 180°C. Plaas die patats in die oond en verlaag die temperatuur tot 160°.
Laat die patats stadig bak en verlaag die temperatuur tot by 100°C wanneer hulle sag is. Los hulle vir nog ’n uur in die koel oond.
Sit voor met botter.

No comments :

Post a Comment