Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

4/13/2022

Raap purée / Turnip puree

Maak gekookte rape fyn in ’n voedselverwerker of druk dit deur ’n sif.
Meng die rape met sout, peper, botter en room. Klits die mengsel.

Hou die mengsel warm in ’n kastrol tot wanneer jy dit bedien.
Roer ’n bietjie suiker by net voor jy dit bedien.

No comments :

Post a Comment