Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

5/18/2022

Ansjovis-smeer / Anchovy Spread

½ koppie ansjovis, fyngestamp
3 hardgekookte eiers, fyngedruk
⅓ koppie gerasperde parmesaan
Varsgemaalde peper
Genoeg mayonnaise om ’n smeer te vorm.

Meng al die bestanddele saam, behalwe die mayonnaise en peper.
Wanneer alles goed gemeng is voeg jy die mayonnaise by om ’n smeer te vorm.
Geur met peper na smaak.

No comments :

Post a Comment