Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

6/08/2022

Karamelpatats / Caramel Sweet Potato

1 kg patats, gaargekook in die skil

Sny dit gaar patats in stukke en plaas in gesmeerde oondbak.

Kook die volgende bestanddele saam tot ’n sous en gooi oor die patats:
1 koppie bruinsuiker
1 koppie water
1 teelepel gemmer
1 eetlepel stroop
1 eetlepel mielieblom
1 teelepel vanieljegeursel

Bak die patats in die sous vir 20 minute.

No comments :

Post a Comment