Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

7/20/2022

FYN Restaurant in Kaapstad het die 37ste plek ingeneem op die lys van die wêreld se 50 beste restaurante

Die lys van die wêreld se 50 beste restaurante, geborg deur S.Pellegrino & Acqua Panna, is 'n wêreldwye erkende program wat toonaangewende en uitsonderlike restaurante bekroon. Elke restaurant in die wêreld kom in aanmerking, tensy dit deel is van die Beste van die Beste-groep (restaurante wat dit tot nommer 1 van die wêreld se 50 beste restaurante oor sy 18-jarige geskiedenis gemaak het).

FYN Restaurant in Kaapstad het die 37ste plek ingeneem op die lys en is as Beste in Afrika bekroon.

No comments :

Post a Comment