Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

9/14/2022

Mango-roomys – suiwelvry / Mango Ice Cream

6 ryp mango’s, geskil, gekap en gevries
800 mℓ amandelmelk, oornag verkoel
60 mℓ heuning

Pols die mango. Amandelmelk en heuning in ’n voedselverwerker tot glad.

Gooi die mengsel in ’n reghoekige oondpan van omtrent 21 x 11 cm.
Bedek dit met kleefplastiek en vries oornag.

Haal dit uit die vrieskas 15 minute voor jy dit wil voorsit. Dit sal makliker uitskep.
Sit voor met kruisementblare.

No comments :

Post a Comment