Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

10/19/2022

Gestopte vroeëpampoen / Murg-van-groente

1 vroeëpampoen, middeldeur gesny en die pitte verwyder
3 uie, fyngekap
1 eier
1 koppie broodkrummels
1 eetlepel botter
1 teelepel gekapte salie
Sout en peper

Kook die uie tot sag.

Meng die uie met die ander bestanddele en vul die twee dele pampoen daarmee.
Plaas die twee helftes terug teen mekaar.
Smeer dit met botter en plaas in ’n oondskottel.
Bak vir 30 minute teen 180°C.

No comments :

Post a Comment