Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

10/12/2022

Snoekbiltong-smeersel

½ koppie fyngekapte of fyngemaalde snoekbiltong
3 hardgekookte eiers, fyngedruk
Peper
Worcester-sous
Mayonnaise

Meng die eiers en visbiltong.
Voeg peper en Worcester-sous byna smaak.
Meng met genoeg mayonnaise om ’n smeersel te vorm.

No comments :

Post a Comment