Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

10/26/2022

’n Vinnige metode om bone te week

Behalwe bone moet heel droë ertjies ook geweek word.
Om die weekmetode te verhaas, doen die volgende:
Spoel die bone af tot die water helder is.
Gooi dit in ’n groot kastrol en voeg koue water by. Bring tot kookpunt en laat vir 5 minute kook.
Verwyder dit van die hitte en plaas die deksel op. Laat so staan vir 1 uur.

No comments :

Post a Comment