Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

11/02/2022

Gestolde beetslaai / Congealed beetroot salad

2 bossies beet, gekook en gerasper
3 pakkies swartbessie jellie
3 koppies kookwater
Knippie fyngemaalde gemmer
Sout en peper
Bietjie asyn

Meng alles goed saam en gooi in ’n vorm.

Laat dit stol in ’n yskas.

Hierdie gestolde beetslaai resep is genoeg vir 20 porsies.

No comments :

Post a Comment