Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

12/28/2022

Gesoteerde salm / Sautéed Salmon

4 salm filette
Meel
4 eetlepels botter
250 mℓ witwyn
Lourierblaar
Sout
Witpeper
’n Knippie selderysaad
2 eetlepels fyngekapte pietersielie

Smeer die filette aan beide kante met meel.

Smelt die botter in ’n swaarboompan.
Soteer die vis liggies daarin.
Sodra dit ligbruin is voeg jy die res van die bestanddele by behalwe die pietersielie.
Plaas die deksel op laat prut vir 30 minute.

Skep die salm uit, strooi die pietersielie en bedien.

Die resep is genoeg vir 4 persone.

No comments :

Post a Comment