Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

1/11/2023

Gerookte snoek smeersel

225 g gerookte snoek, fyn gevlok
3 hardgekookte eiers, fyngedruk
1 tamatie, fyngekap
1 agurkie, fyngekap
4 piekeluietjies, fyngekap
1 eetlepel botter
Mayonnaise
Peper

Meng die snoek, eiers en tamatie.

Voeg die uitjies en agurkie by.
Meng die botter by.
Voeg peper byna smaak en genoeg mayonnaise om ’n smeersel te vorm.

No comments :

Post a Comment