Was ’n jong pampoen goed af en sny dit met skil en al in 5 cm-skywe.
Plaas een skyf per persoon in ’n plat bak wat met botter gesmeer is.
Bestrooi elke skyf met 5 mℓ geelsuiker en 3 mℓ kaneel.
Stip met botter en bak sonder deksel by 180°C vir ongeveer 45 minute of totdat die skil sag is.
(foto: Vanessa Loring)
Die Volledige Afrikaanse Gids tot Kookkuns met resepte en definisies. Suid-Afrikaanse resepte in Afrikaans, klassieke resepte in Afrikaans, alle resepte in Afrikaans.
Soek vir 'n resep
Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.
Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes
2/08/2023
Subscribe to:
Post Comments
(
Atom
)
No comments :
Post a Comment