Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

3/01/2023

Sauce Estragon / Dragon Sous

125 mℓ witwyn
500 mℓ demi-glacé sous
dragon

Bring die witwyn en 2 takkies dragon tot kookpunt, bedek en laat dan prut vir 10 minute.

Verwyder die dragon en voeg die demi-glacé sous by. Kook af tot die stroop stroperig raak.

Rond die stroop af met fyngekapte dragon blare.



Foto: Daniel Torobekov

No comments :

Post a Comment