Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

12/07/2014

Sauce Demi-glace / Demi-glacé sous

’n Demi-glacé is ’n bruinsous wat vleis bevat.

500 mℓ bruinsous
6 fyngekapte sampioene
90 mℓ droë sjerrie
30 mℓ vleis glaseersel

Prut die sampioene in die sjerrie tot die wyn met die helfte verminder het.

Bring die bruinsous tot kookpunt in ’n swaarboompot en kook dit dan vêrder op medium tot die vloeistof met die helfte verminder het.
Voeg nou die sampioen-mengsel en glaseersel by. Kook oor lae hitte vir 15 minute.

Gooi die sous deur ’n fyn sif en bedien.

No comments :

Post a Comment