Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

9/25/2008

Droëwors

Hoe om wors te droog en te spog met jou eie droëwors (wild of bees).

maalvleis
derms
asyn
sout en peper
skaapstertblokkies (kan vervang word met brisketvet)
skaappensvet
koljander, fyngemaak en gerooster
± ¼ koppie kookolie
(Daar is ook ’n mengsel wat jy kan koop wat baie lekker is.)

Maak aan soos gewone wors.
Maak seker jy proe aan jou mengsel voor jy dit droog.

resep: Petro van der Westhuizen



1 comment :

  1. Anonymous6/9/10 14:10

    hoeveel maalvleis?
    hoeveel derms?
    hoeveel asyn?
    hoeveel sout en peper?
    hoeveel vet?
    hoeveel skaappensvet?
    hoeveel koljander?
    weet darem die hoeveelheid olie wat moet bykom, maar dis ook 'n eerste dat ek hoor van olie wat in droë wors resep kom!!!!!!!!!!

    ReplyDelete