Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

9/29/2008

Perske blatjang / Peach Chutney

12 koppies gesnyde geelperskes
1 bottel asyn
1 eetlepel kerrie
1 teelepel naeltjies
1 dessertlepel all-spice
4 groot uie fyngesny
1 koppie bruinsuiker
1 desert lepel sout
1 eetlepel borrie.

Resep: Petro van der Westhuizen

Opsioneel: heel rooi rissies; handvol sultanas; handvol rosyntjies.

6 comments :

  1. Anonymous5/12/10 10:13

    Briljante resep. Klink soos my ouma s'n

    ReplyDelete
    Replies
    1. baie jammer maar ek is baie baie teleurgesteld met die resep die bottle asyn is teveel en dit is net suur en glad nie n stywe mengsel nie sterkte vir die volgende person wat dit gaan maak.

      Delete
  2. Anonymous10/1/12 08:13

    Nou ja, ek sit hier in Australie met 'n klomp perskes en soek 'n resep vir lekker blatjang. Lyk soos my ma se resep so ek sal dit probeer.

    ReplyDelete
  3. Anonymous4/6/12 10:06

    Het enige iemand 'n resep van bladjang wat mens met gedroogte vrugte maak?

    ReplyDelete
  4. Anonymous5/8/12 08:48

    Here's me thinking I can still read Dutch seeing as I was a Dutchman from The Hague that went to Oz in 1969. It was rather interesting to see how my former language has evolved. Never did get what naeltjies were, closest I came was cloves of some sort, so I made it GARLIC (Knoflook if my memory is any good).
    Then I did use your recipe, with good results.

    ReplyDelete