Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

9/18/2008

Tuisgemaakte karringmelk / Homemade Buttermilk

In Londen kan 'n mens soms karringmelk (buttermilk) deur 'n gesondheidswinkel bestel.

Ek het onlangs op hierdie resep afgekom.

Een koppie melk met 1¾ eetlepels kremetart of 1 eetlepel wit asyn of 1 eetlepel suurlemoensap. Die melk sal begin skif. Roer goed voor gebruik.

of

'n Mens kan gewone ¾ koppie jogurt met ¼ koppie melk meng en dit gebruik om karringmelk te vervang.


Resep: Grietjie

1 comment :

  1. Baie dankie!!! Groete Henriette

    ReplyDelete