1 x blik sweet corn (mielies)
1 x blik kondensmelk
1 x 250g self rising flour
knippie sout
Gooi al die bestandele in ‘n bak en meng goed.
Plaas in broodpan.
Bak by 180ºC vir 45 minute, of tot gaar.
Stuur jou resepte na bydraes@kookkuns.com . Foto's van die resepte is ook welkom.







0 vrae en kommentaar:
Post a Comment