Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

10/30/2008

Maklike mieliebrood / Easy Corn Bread

1 x blik sweet corn (mielies)
1 x blik kondensmelk
1 x 250g self rising flour
knippie sout

Gooi al die bestanddele in ‘n bak en meng goed.
Plaas in broodpan.
Bak by 180ºC vir 45 minute, of tot gaar.

resep: Lena Els

6 comments :

  1. Anonymous3/7/10 15:47

    Ek dink nie "kondensmelk" gaan werk in hierdie resep nie. Dit moet seker lees: "ingedampte onversoete melk"

    ReplyDelete
  2. Anonymous28/3/11 13:45

    Ek het self al die resep probeer en het gevind dat die kondensmelk eintlik heel lekker is. Probeer dit gerus!

    ReplyDelete
  3. Anonymous28/6/11 09:41

    Is die sweet corn die los korrels of die geroomde tipe?

    ReplyDelete
  4. Anonymous28/6/11 09:42

    Is die sweet corn die mielie korrels of die geroomde tipe?

    ReplyDelete
  5. Anonymous28/6/11 11:00

    Lyk vir my soos die geroomde tipe.

    ReplyDelete
  6. Die resep vinaad probeer en hy nu glad ni ytgewerk...heeltemal gekluitjie

    ReplyDelete