500 ml meel 10 ml bakpoeier
2,5 ml koeksoda
5 ml sout
500 ml gerasperde wortel
125 ml neute, gekap
10 ml kaneel
500 ml suiker
250 ml olie
4 eiers
1 klein blikkie fyn pynappel
Vulsel:
110 ml botter
375 ml versiersuiker
100 ml geroomde kaas
5 ml vanielje
Sif die meel, bakpoeier, koeksoda, sout en kaneel saam. Voeg dan die suiker, olie en eiers by en meng goed. Voeg die wortel, gedreineerde pynappel en neute by en meng goed. Sit in 3 koekpanne wat gesmeer is en bak teen
Ek is seker die temperatuur is seker 350 Fahrenheit en nie Celcius nie? My oond kan nie eens so warm stel nie?
ReplyDeleteDit is baie lekker ek het piesang bygevoeg na ñ dag se oor staan is dit ryk probeer gerus
ReplyDelete